Flip Hattingh

Flip Hattingh
kort cv? laat ek probeer: lankal terug gebore in pietersburg en weliswaar die plek oorleef. leer maatskaplike werk op potch en doen dit vir vyf lange jare. leer prentjies maak by wits tech en kry ook 'n hogere diploma daarin (1990 - 1995). n sedertdien werk ek - as teacher - orals maar die langste by AAA school of advertising en nou by citivarsity (deeltyds). werk ook sedert 2004 by 'n advertensiemaatskappy – illustrasies hier en daar maar meesal met crafters en ander handvaardiges. uitstallings: sedert 1990 – verskeie studente uitstallings 1995 – eenmansuitstalling by de villiers gallery in fairlands jhb. 2004 – artspace - shared exhibition with.....(o griet - ek het vergeet - sonja somebody) 2005 – gordart gallery – shared exhibition with dick grobler 2008 – stewart gallery – shared with sharle matthews en 'n hele klomp groepsuitstalling maar dis net werk om al daai twak te tik. en natuurlik die hele ding van 2 jaar terug.

Read More




Set Ascending Direction

1 Item

per page
  1. Flip Hattingh
    Atlas of Elsewhere
    Rating:
    0%
    R 7,391.30 ex. vat
Set Ascending Direction

1 Item

per page